advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Tessa | 2019/08/15

Q.

Kleuterskool

Ek het van geboorte, 15 en half maande na my dogtertjie gekyk 24/7 en ek het begin uitgeput voel omrede ek niks kan doen nie en myself begin afskeep en isoleer van mense. My dogtertjie is verskriklik besig en ons woon in n woonstel, ek raak frustreerd omdat ek nie weet wat alles om met haar te doen nie, so het ek haar van Maandag af in n kleuterskool gesit sodat sy lekker kan speel en met ander kinders haar ouderdom aktiwiteite kan geniet. My vraag is, is dit normaal om so skuldig te voel om haar af te laai? Ek betaal vir n voldag maar gaan haal haar 2uur omdat ek bang is sy mis my. Is dit okay om n kind haar ouderdom kleuterskool toe te laat gaan? Sal sy okay wees? Baie vreemd maar ek hoor haar huil wanneer sy nie by my is nie. Ek is verskriklik erg oor haar en wil weet of ek die regte ding doen? Asb.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/08/17

Hierdie is ‘n baie belangrike vraag veral  deesdae wanneer daar  so veel redes is vir kommer or die veiligheid van kinders. Dit word ‘parental anxiety’ genoem. Die beste sal wees om ‘parental anxiety’ te Google. Daar is baie raad oor die beste manier om hierdie probleem te behandel.

.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.