advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Bennie Steenkamp | 2018/03/17

Q.

Groeiplaat in kind se voete

Ek het my seun nou 10 'n jaar terug by 'n Dr gehaat. Hulle het x-strale van sy hakke gevat en gesê sy groeiplaat druk in sy hakke. Hulle het vir hom hak kussings gegee wat jy mee moet loop. Ongelukkig dra 'n seun van 10 nie baie skoene nie. Sy hakke is baie seer en hy sukkel om sport te doen. Is daar enige raad wat ons kan volg om die pyn te verlig of moet ons maar terug Dr toe?

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2018/03/19

Ek vermoed dat jou seun se pyn in sy hake as gevolg van Sever's Disease is. Google 'Sever's Disease. Hy moet of deur 'n pediatriese ortopediese spesialis of 'n fisioterapeut met ondervinding in sport geneeskunde behandel word

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.