advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: | 2019/11/25

Q.

Agtjarige: Mangeloperasie en stop van Creche Guard Brain Fuel-aanvulling

Goeiedag, Dokter. Hoe lank voordat operasie gedoen word, moet bg. omega-aanvulling gestop word? Moet Future Life-pap ook gestaak word? Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2020/01/15

Eens op 'n tyd het dokters gevra dat kinders vir omtrent 'n week voor enige operasie geen Omega 3 aanvulling moet neem. Die rede hiervoor was dat die dokters bekommerd was dat Omega 3 bloeding veroorsaak het. menige studies het bewys dat dit nie waar is nie. dus kan jou dogter die Omega 3 aanvulling 48 urr voor die operaise stop en ook 48 uur na die mangel operasie weer begin. Dit is nie nodig om future Life te stop, maar soos gewoonlik sal jou dogter geen voedsel na 8 uur die nag voor die operasie sal kan eet nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.