advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: letitia | 2007/08/06

Q.

8 maande baba met meningitus

Ek het al vir dokter gepos omtrent my broer se 8 maande oue dogtertjie wat so siek was. Haar hartjie het op n stadium 5 keer gaan staan. Sy het bo op als meningitus. Sy is nou by die huis, maar sy is vreeslik swak. Sy is weer soos n pas gebore baba. Sy was nou al 2 keer vir brein scans en hulle se daar is nie skade nie. Kan sy wel breinskade he? of is dit net omdat sy so swak is van als wat met haar gebeur het? Of is dit miskien net die liggaam se manier om die skok te verwerk en sal sy ooit weer reg kom? Sy was altyd so woelige dogtertjie en nou le sy net. Kan nie sit nie, kan nie eers smile nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk vir my dat daar wel skade aan haar brein veroorsaak is om twee redes;eerstens die meningitis op baie jong ouderdom en tweedens die feit dat haar hartjie gaan staan het. As gevolg daarvan dit was daar 'n tekort aan suurstof na haar brein. Dit is baie belangrik dat hierdie babatjie deur 'n pediatriese neuroloog ondersoek moet word om te bepaal of daar wel breinskade is en wat gedoen kan word om die gevolge daarvan te behandel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.