advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: LEE | 2008/01/25

Q.

7 MAANDE OUD

GOEIE DAG. MY SEUN IS NOU SEWE MAAND OUD EN WEEG 8KILOS SO HY IS N REDELIKE GROOT BABA. HY DRINK 4 BOTTELS IN 24 UUR EN DAN SAL HY SO TUSSEN 100 EN 150 ML OP N SLAG DRINK ALHOEWEL EK VIR HOM 250ML AAN MAAK. DAN EET HY SY PAP IN DIE OGGENDE EN PURETY IN DIE AAND. HY "SNACK" IN DIE MIDDAE AAN VRUGTE. EK IS BEKOMMERD WANT EK DINK NIE HY DRINK GENOEG MELK NIE. HY DRINK OOK IN DIE MIDDAE BIETJIE WATER AS HY SY VRUGTE EET. IS DIT GENOEG MELK OF MOET EK BEKOMMERD WEES?

BAIE DANKIE!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba se gewig is baie goed en is op die gemiddeld vir sy ouderdom. Tog bly melk die belangrikste vorm van voeding op hierdie ouderdom. Hy behoort minstens 960ml melk elke dag drink wat hy nou nie doen nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.