advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: bekkomerde mamma | 2013/01/21

Q.

4jarige bly siek

Hi ek soek asb dringend raand my seuntjie van 4jaar bly siek hy raak net nie gesond nie! hy hoes slym en sy neus loop heeltyd hy kla van oorpyn permanent!! Hy gaan die 12de febr dokter toe sodat sy mangels kan uitkom en grommets in ore ingesit kan word ! die slym maakhom nou al naar dat hy opgooi hy bly hoes en hy gaanomtrent 3 keer elke maand dokter toe ! wat kan ek nu vir hom gee sodat hy net bietjie beter kan voel en die hoes en die loop neus en slym op bors kan beter kry tot met in die 12de febr! ek is raad op sy ore is rooi in die binnekant en hy sukkel baie om te hoor as ek sy oortjies skoon maak dan haal ek vrek baie oorwas uit en as en die eerste keer dan is dit soos i vlesie wat daar in die oor is en nadit is dit goud geel was wat ek uit haal ek weet die neuse en ore loop als saam en veroorsaak al die slym op bors , maar wat kan ek nu gee! help groot seblief

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is hoog tyd dat jou seuntjie deeglik ondersoek moet word om 'n vaste diagnose van sy siekte te maak. Dit sal nodig wees om sy weerstand teen ontsteking te toets deur om eers sy immunoglobuliene soos IgA en IgG te toets . Die beste sal wees om so gou soos moontlik 'n afspraak met 'n pediatriese pulmonoloog te reel voordat enige operasies gedoen word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.