advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: | 2019/06/16

Q.

4 jr dogter maak bed nat

Hallo Dr. 4jr oue dogter maak nog steeds haar bed en haar broekie nat. Selfs in die skool. Sy slaap met pull ups. Wat kan die probleem wees? Baie dankie vir raad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/06/17

Hierdie is ‘n probleem  wat baie,baie dikwels voorkom veral  op hierdie ouderdom. Eers is dit belangrik om seker te maak  dat jou dogtertjie nie  ‘n blaas ontsteking het nie. Dus is dit nodig om die pediater te raadpleeg. Indien sy wel nie ‘n ontsteking het nie,sal die pediater besluit of dit nou al nodig is om haar enurese te behandel  

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.