Childhood Diseases

Question
Posted by: ma | 2007/06/18

Q.

3jarige-groen stoelgang

my 3jarige het gister soos in groen stoelgang gehad. Dit is ook nie die eerste maal dat dit gebeur nie. Sy kla van maagpyn en gaan dan toilet toe en dan sien ek dat die stoelgang groen is. Moet ek haar maar liewers vat vir 'n check-up of kan dit iets wees wat sy geeet het??

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Haar stoelgang behoort nie groen te wees op haar ouderdom nie. Daar is verskeie redes wat 'n groen stoelgang kan veroorsaak insl. infeksie met sekere bakteriee of parasiete veral Giardia of 'n voedsel intoleransie. Dit is tyd om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.