advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: rita | 2005/11/26

Q.

'reflux' probleme by baba

My vriendin se maandoue baba het probleme met suur wat in sy neus opstoot wanneer hy lê. Hy slaap wel wanneer sy hom regop hou en teen haar in 'n sitlê posisie is. Hy het medikasie gekry en is op S26AR kmelk aangesien hy erge geelsig by geboorte gehad het en nou nie moedersmelk kan drink nie. Die jong familie is raadop, op die platteland woonagtig en na verskeie toetse het die dr bevind dat daar probleme met die kind se 'reflux klep' is. Die medikasie help nie en die kind huil ook geweldig baie. Klink my veral wanneer dit tyd is vir sy stoelgang. Is daar raad of 'n idee waarna hulle kan oplet of vir hul dr vra om na op te let?
ritaV

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die diagnose hier is beslis refluks. Daar is baie effektiewe behandeling vir hierdie probleem, maar indien die medisyne geen effek het nie is dit van tyd tot tyd nodig vir 'n operasie om die probleem op te los.Hulle moet asb hulle pediater raadpleeg want in sekere gevalle kan aanhoudende refluks die baba se longe affekteer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ritaV | 2005/11/28

Baie dankie vir u aandag.
U meld dat aanhoudende refluks die longe kan affekteer.
Kan u 'n idee van tyd gee hoe lank dit neem om gesond (of dan beter) te word met die effektiewe medisyne?
Hulle gebruik Lanzor.
Nogmaals dankie vir u moeite.
rita

Reply to ritaV

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.