advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Doempies | 2007/04/30

Q.

20 maande dogter

My dogtertjie is 20maande en sy praat nog nie. Al wat sy kan se is mamma en als is mamma. Sy verstaan baie mooi as jy vir haar dinge vra so daar is nie fout met haar ore nie. Sy was n prem en was op 35 weke gebore maar sy was gesond met geen probleme of siektes tot dusver nie net een verkoue. Moet ek bekommerd wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek neem aan dat haar ander mylpale normaal was. Geen haar nog 6 maande en indien sy nog nie beter begin praat het nie sal dit nodig wees dat 'n pediater haar deeglik moet ondersoek en vasstel dat sy goed kan hoor en dat haar ontwikkeling normaal voortgaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.