advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Karien | 2012/07/23

Q.

2 Maande oud en bly honger

Ek versorg my kleinkind van 2 jaar en die baba van 2 maande. Die probleem is die baba drink Lactogen 1 - 175ml en 7 scoops wat veronderstel is om elke 5 ure te gebeur maar na 4 ure huil sy en eet haar handjies op. Ek probeer nou so bietjie water tussenin gee maar dit help nie. Moet ons haar meer melk gee of wat anders kan die probleem wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Lactogen is gewoonlik 'n baie goeie formule vir honger babas, dus is dit snaaks dat jou baba kleindogter nog so honger bly. Probeer 'n ander formule vir honger babas Novalac SD. Hopelik sal dit die probleem oplos.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: estie ackerman | 2012/10/22

my baba is nou 6 weke en sy bly honger. ek het haar op infacare. het al lactogen probeer maar sy hou dit nie in nie. wat kan ek doen?

Reply to estie ackerman

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.