advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: MIKYLA | 2007/07/27

Q.

16 MAANDE BABA UURLIKS WAKKER IN NAG

Ek is raadop & weet nie meer wat om te doen nie; ek kry glad nie meer slaap in nie. My dogterjie is 16maande. Sy eet heeltemal genoeg voor slaaptyd saans 19:00 & drink 'n Novalac melk. (200ml) Eers het sy goed geslaap tot na 12:00 & daarna huil sy elke uur. (sy drink teen 2:00 weer 200ml melk). Gisteraand het dit al half 10 begin. Ek wou die 5nagte slaap terapie met haar doen, maar die probleem is as volg: sy word wakker deur te huil, ek sit dan net haar dummy in & gee haar beertjie, dan is sy weer stil - tot die volgende uur. Sy suig nie haar dummy deur die dag nie. Net as sy gaan slaap (nag & dag) & as ons in die motor ry vir kalmering & wanneer ons in winkels is - vir kalmering. Die 5nagte slaap terapie kan dus nie werk nie, want kinders moet hulself aan die slaap huil terwyl jy net langs hulle cot sit. Ek kan mos nie net summier haar dummy wegneem nie? Sy weet nie hoe om self haar dummy in die nag te vind nie. Wat kan ek doen? Ek is so moeg & uitgeput.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Op 16 maande behoort jou dogtertjie al lankal op of Nido of gewone volroom melk te gewees het. Sy sal self later aan ontslae raak van haar dummy, maar tans wil sy nie aan die slaap raak sonder haar dummy nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Mikyla | 2007/07/30

bla bla

Reply to Mikyla
Posted by: mikyla | 2007/07/30

Vir hoe lank was jou baba op " Quitude"? Vir hoe lank kan jy dit aaneen gebruik? En as jy daarmee ophou, hou hul dan aan om vanself deur te slaap? baie dankie!!!

Reply to mikyla
Posted by: Kaapstad | 2007/07/27

Ek sou Quitude probeer - dis 'n natuurlike slaapmiddel om hulle in roetine te sit. Baie Sterkte - ek is ook daardeur !!

Reply to Kaapstad

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.