AFGRI
BEAN
19 Apr
-
8019,8
4,80
CORN
19 Apr
-
3578,2
46,20
SOYA
19 Apr
-
8670
56,00
SUNS
19 Apr
-
9390
81,00
WEAT
19 Apr
-
6190
36,00
WMAZ
19 Apr
-
5623,40
31,40
YMAZ
19 Apr
-
4473
2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
28 Mrt
-
149,11
1,76
Ave Wool - RWS
28 Mrt
-
166,79
1,54
Beeste A2/3
05 Apr
-
54,69
-0,11
Beeste AB2/3
05 Apr
-
53,23
0,16
Beeste B2/3
05 Apr
-
47,25
1,00
Beeste C2/3
05 Apr
-
43,04
0,40
Bevrore Hoender
05 Apr
-
35,59
0,29
Bokkies (onder 30 kg)
05 Apr
-
43,19
-2,97
Bokooie
05 Apr
-
43,13
2,87
Feeder Lamb (Dual Purpose)
05 Apr
-
36,72
-0,80
Groot (meer as 40 kg)
05 Apr
-
44,91
1,93
Hoender (IQF)
05 Apr
-
31,36
0,11
Medium (30-40kg)
05 Apr
-
41,21
-1,80
Mohair
28 Mrt
-
403,04
0,00
Pork Average
05 Apr
-
31,9
0,28
Poultry Average
05 Apr
-
34,16
0,20
Sheep A2/3
05 Apr
-
80,99
-0,81
Sheep AB2/3
05 Apr
-
64,69
3,57
Sheep B2/3
05 Apr
-
56,65
4,03
Sheep C2/3
05 Apr
-
51,14
-1,26
Spekvarke
05 Apr
-
31,6
0,25
Varkwors
05 Apr
-
24,12
-0,10
Vars Hoender
05 Apr
-
35,53
0,18
Vleisvarke
05 Apr
-
32,19
0,31
Weaners (200-250kg)
05 Apr
-
30,51
-0,94
Kundiges
Tefie bly op hitte en is allergies
Ek het 'n Boston Terrier Tefie. Sy is nou 7 maande oud en is gebore met net 3 bene. Sy het hittetekens begin toon op die 24ste Desember 09 en is nog steeds geswel en drup nog steeds so nou en dan. Ek wil weet hoe lank kan sy nog geswel wees/drup en of sy al moes ophou? 'n Ander vraag is dat sy Sondagaand begin krap het op haar lyfie. Ek het gisteraand agtergekom dat sy knoppies op haar oor het.

Vanoggend het sy dit aan die binnekant van die oor asook op 'n ander paar plekke op haar lyfie. Sy is allergies vir gras, maar sy is nog in die huis omdat sy nog op hitte is. Ek het Saterdagmiddag vir haar 'n ontwurmingspilletjie gegee en dit is al wat sy gekry het wat anders was. Ek soek baie dringend raad asb. want ek weet nie wat op te doen nie. Sy het ook al 2 keer mangelontsteking gehad.

Gedurende estrus is die teef se vulva geswel en daar is ‘n vaginale afskeiding wat strooikleurig is. Ovulasie vind gewoonlik 3 dae na die begin van estrus plaas. Estrus duur gemiddeld 9 dae, maar kan enige iets van 3 tot 21 dae duur. Indien ovulasie nie plaasgevind het binne 25 dae van estrus nie en die eksterne tekens van estrus (vulva wat geswel is en ‘n strooi kleurige vaginale afskeiding) nog steeds teenwoordig is, het die teef ‘n voortdurende of verlengde estrus. Jong tewe is geneig tot ‘n voortdurende of verlengde estrus gedurende hul eerste of tweede estrus siklus. 

Die mees algemene oorsaak van verlengde of voortdurende estrus is die teenwoordigheid van follikels op die eierstok wat nie geovuleer het nie. Die teef kan na u veearts geneem word om met gonadotropiese hormoon behandel te word, maar die sukses van die behandeling is swak. Die teenwoordigheid van etterpuisies of vesikels op die ore kan weens outo-immuunsiekte, bakteriële infeksie, kontak hipersensitiwiteit of ‘n allergie teen medikasie wees. Ek beveel dus aan dat u die tefie na u veearts neem sodat ‘n diagnose gemaak kan word en die regte behandeling voorgeskryf kan word. 

Verwysings: 

1. Ptaszynska M. 2006. Compendium of animal reproduction 9th Edition, Intervet International bv 2. Ettinger S J & Feldman E C. 2000. Textbook of Veterinary Internal Medicine. W.B. Saunders Company, USA 

Geskryf op 20 Januarie 2010 deur dr Sunelle Strydom (BVSc) 
Landbou.com/Landbouweekblad en die kenner aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade of persoonlike nadeel wat u kan ly as gevolg van die gebruik van hierdie inhoud nie.
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
38% - 21 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
16% - 9 stemme
Filtrasie-oplossings
11% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
16% - 9 stemme
Diefstalbekamping
11% - 6 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
7% - 4 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
2% - 1 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.11
+0.3%
Rand - Pond
23.76
+0.3%
Rand - Euro
20.40
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.28
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
943.10
-0.8%
Palladium
1,028.00
-0.2%
Goud
2,391.27
+0.5%
Silwer
28.50
+1.0%
Brent-ruolie
87.11
-0.2%
Top-40
67,316
+0.2%
Alle aandele
73,342
+0.1%
Hulpbronne 10
63,157
-0.2%
Industriële 25
98,748
+0.3%
Finansiële 15
15,523
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na n ordentlike vriendin/vrou
Lojale oulike man met vele talente, hart van goud. So is op soek na n ordentlike vriendin/vrou om my vermaak te laat voel. Ek is n ordentlik op soek na ware liefde en n lewensmaat.
Wees net jouself
Dit is nou of nooit . Ek beskryf myself as 'n mense - mens. Ek praat beslis meer as 200 woordjies per dag en hou van eerlike, opregte en oop kommunikasie. Ekstrovert wat...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot