Sleep Disorders

Question
Posted by: TALITIA | 2018/05/28

Q.

slaap probleme

Wil graag weet wat sou die oorsaak wees vir die vlg - eks diabetes 2 gediagnoseer en my suiker vlakke is mooi konstant - drink elke dag 1000mg clukophage en my telling bly onder 10.. ek voel glad nie sleg, siek, koorsig, depressief - niks - eet baie goed - slaap goed inni nag - doen oefeninge - MAAR ek sal sommer net ewe skielik by die werk nog sit en werk en dan skielik net aan die slaap raak - dans dit net vir n paar sekondes - dan voel ek glad nie sleg nie maar dit gebeur al hoe meer - selfs terwyl ek in die motor sit bv in die verkeer - sodra ek te lank stil sit dan raak ek skielik aan die slaap..

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.