advertisement

Sleep Disorders

Question
Posted by: | 2018/09/15

Q.

Frights at night

Hallo Dr. Somtyds in die nag as ek slaap skrik ek geweldig sodat ek wakker word sonder enige rede. Dan voel ek soos iemand wat n skok gekry het met vinnige hartklop. Wat kan die rede wees of hoekom gebeur dit. Baie dankie.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.