advertisement

Sleep Disorders

Question
Posted by: Daleen | 2018/11/09

Q.

Sleeplessness

Middag, Ek en my ma sukkel nou al vir die laaste 5 jaar met slapeloosheid. Ons kan hoe moeg wees, maar dis asof ons brein net eenvoudig nie wil afskakel nie. Ek was al by 'n neuroloog en 'n EEG gedoen en daar is geen probleme nie. DIs ook nie stres wat ons wakker hou nie. Ons gebruik slaap pille om so 'n paar ure se slaap in te kry, maar soms werk die slaap pille nie.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.