advertisement

Sinusitis

Question
Posted by: | 2019/10/29

Q.

TEXA

Hi DR My seuntjie van 6 sukkel met Sinus al vandat hy 'n baba was en het ook met sy longe geukkel. Ons het gemerk dat hy allergies is vir gras sade. Ek verstaan dat Sinus sy skoolwerk kan aantas en wil hoor of daar iets is wat ek kan doen om dit te verbeter ons gee op die oomblik vir hom Texa op 'n daaglikse basis en ook neus sproei. Jou aanbeveling sal baie waardeer work. Dankie

Expert's Reply

A.

Sinusitis Expert
- 2019/12/03

Maak net seker met jou dokter dat dit nie sy adenoids is nie. Andersins help be nasale steroid sproei hiervoor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.