Pain Centre

Question
Posted by: lucy | 2015/08/13

Q.

can i buy xefo rapid over counter?

Dit was vir my voorgeskryf ek wil weet of ek Moe terug gaan fok toe vir nog of kan ek gaan self koop

1
user comments

C.

Posted by: eureka | 2016/10/06

hi, wil net iets onder julle aandag bring, my dokter het xefo rapid voorgeskryf vir erg pyn, so het ek ook blaas pille gevat, maar erens het my blaaspille klaar geraak en nie agterkom nie en ek vat die xefo rapid, 5 dae terug toe raak die xefo rapid klaar en dink nog al die pad dis my blaas pille, en in die 5 dae het my blaas vreeslik gelek aanmekaar, toe ek gaan om die exfo rapid te kry by die apteek toe kom ek eers die volgende oggend agter dat dit pyn pille is, maar eendag se gebruik van die exfo rapid pille is my blaas beter, julle moet dalk dit net opvolg dat die exfo rapid net so goed vir die blaas is, weet nie hoe nie maar dit werk, maar ek moet eintlik mylan-oxybutynin gebruik,

Reply to eureka

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.