Pain Centre

Question
Posted by: | 2017/07/02

Q.

blindederm

Na my miskraam van 19 weke het ek n' blindederm operasie gehad maar hulle het my vanaf my naeltjie tot onder my vorige keiser snit gesny omrede hulle n' skraap wou doen en ook ni seker was wat regtig fout is dat ek so baie pyn het ni.Hulle het my blindederm verwyder en my barmoeder geskraap.Dis nou n'week verder maar ek het nog pyn daar waar die blinde derm was en ook lae rug pyn aan di regterkant is dit normaal en vir hoelank sal dit nog so pyn hê

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.