advertisement

Pain Centre

Question
Posted by: Estelle | 2014/11/05

Q.

Steek pyne onder en bo die linker bors

Ek kry sulke steek pyne bo en aan die onder kant van my bors. Die steek pyn strek partykeer verder na my sleutelbeen en skouer. Dit voel partykeer soos 'n wind wat vas steek. Kan nogal pynlik wees. Ek het dit nou al seker vir 3 maande. Moet ek bekommerd wees

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.