advertisement

Pain Centre

Question
Posted by: Mariki | 2016/02/10

Q.

Nierpyn

Ek het verlede week erge blaasinfeksie gehad. Het Sitrussoda asook Purbac gedrink die urine het teen my bene afgeloop. Dr. het 'n eenmalige antibiotika voorgeskryf wat gehelp het, maar nou voel my niere nie so wel nie, dowwe pyn. 'n Maand gelede het hy Zuvamore voorgeskryf 10mg vir cholesterol. Kan dit dalk die niere beinvloed? Blykbaar is my cholesterol in die gene. Ek is nie lief om pille te drink nie, wat kan u voorstel as plaasvervanger? Dankie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.