advertisement

Leg Vein Health

Question
Posted by: FC | 2018/05/20

Q.

ROOI EN PERS ONDERBEEN

MY BRUG VAN MY VOET IS GESWEL , EN MY ONDERBEEN IS BLOEDROOI EN AS EK BAIE SIT RAAK DIT SO PERS KLEUR EN DIT GAAN NIE WEG NIE. PARTYKEER JEUK DIT EN SOMTYDS BRAND DIT. AS EK AAN DIE BEEN VAT IS HY OOK VUURWARM, WAT KAN DIT WEES ?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.