advertisement

Hypertension

Question
Posted by: Paula | 2019/10/31

Q.

passing out...

More dokter My man het al vir jare hoe bloeddruk. Hy het al per geleentheid erg lighoofdig geword en ook al flou geval. Vanoggend op pad werk toe het hy baie gesweet en lighoofdig gevoel. By die werk het hy weer erg lighoofdig geword en moes sit. Hy kla dat al sy gewrigte seer is. Hy het n paar aande gelede weer krampe in sy hande gehad wat gewoonlik lank neem om weg te gaan. Hy kry soms gout. Met n gout aanval kry hy dit in een area nie al sy gewrigte nie. Sy linkerkant seerder as die regter kant. Hy neem Tenchlor 50 mg elke dag. Het voorheen 100mg geneem. Die dr het dit toe afgeskaal na 50. Hy is 75. Wat veroorsaak die floutes. Hy sweet baie voor dit en voel net "snaaks" , dan kom die floute. Is dit sy bloeddruk wat te laag daal? Ek is bekommerd omdat hy nou kla dat sy liggaam seer is en ook al sy gewrigte. Dankie

Expert's Reply

A.

Hypertension expert
- 2019/11/01

Mevrou, 

dit is onmoontlik om te se sonder om hom te ondersoek. Hy mag bv `n ystertekort of bloedarmoede he, wat met sy gewrigsprobleem mag saamgaan. Neem hom asb dadelik na u huisarts, of as die huisarts raadop is, na `n internis, vir evaluasie en bloedtoetse. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.