advertisement

Heart Health

05 May 2010

Shuttleworth: Dag 3 - Sy hart krimp

Wat gebeur vandag, die derde dag in die ruimte, met Mark Shuttleworth se liggaam?

Wat gebeur vandag – die derde dag in die ruimte - met Mark Shuttleworth se liggaam by zero swaartekrag in die ruimte?

Liggaamsvog: steeds pofgesig
Weens zero swaartekrag, sak die liggaamsvloeistowwe nie af na die voete nie, maar versamel in die kop en borskas. Die ruimtevaarders se gesigte was die eerste twee dae erg pofferig en geswel, en hul neuse en sinusse geblok – asof hulle verkoue het.

Verlies aan eetlus
Byna alle ruimtevaardes ondervind weens die vogverkuiwings en –verlies, en ruimte-bewegingsiekte, ‘n gebrek aan eetlus. Hulle voel waarskynlik steeds glad nie honger nie, maar moet die voorbereide kos eet om voedingstowwe in te neem.

 - (Health24, April 2002)

 

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.