Home > Medical > Heart Health > Jou hart Jou hart All sections in Heart » About Heart » Children & Heart Disease » Congenital Heart Disease » Emergency Treatment » FAQs » Diet and your Heart » Health Tips » Heart and Exercise » Heart Attack » Heart Transplants » After a Heart Attack » Multimedia » Heart News » Obesity » Smoking & your Heart » Stress & your Heart » Tests & Procedures » The Heart in Space » Treatment » Women & Heart Disease Jou-hart Maak een aanpassing ter wille van jou hart September is Hartbewustheidsmaand. Doen dié maand een ding om die gesondheid van jou hart te verbeter. Shuttleworth: Dag 3 - Sy hart krimp Wat gebeur vandag, die derde dag in die ruimte, met Mark Shuttleworth se liggaam? Russiese kind in Kaap vir hartoperasie 'n Blou-oog Russiese hartlyertjie, Endokimov Gleb het met die hartpionier prof. Chris Barnard in die Kaap aangekom vir 'n dringende operasie om sy lewe te red. Hou op rook en ruik die rose Die regering is vasbeslote om die rookgewoonte in Suid-Afrika hok te slaan. Dr. Manto Tshabalala-Msimang het pas nóg strenger teenrook-regulasies aangekondig. So werk die Berlyn-kunshart Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is die nag van 17/18 Maart op ‘n 61-jarige man gedoen in ‘n desperate poging om die man se lewe te red. Shuttleworth: Dag 4 - Hy voel nie sy hart is kleiner nie Wat gebeur vandag met Mark Shuttleworth se liggaam by zero swaartekrag in die ruimte? Daar is lewe na ‘n hartaanval Te min mense Suid-Afrikaners is so gelukkig om optimale behandeling en sorg na ‘n hartaanval te kry. Die volgende interessante waarhede geld dalk ook vir jou. Eerste kunshart in SA oorgeplant Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is in die vroeë ure van Sondagoggend op ‘n 61-jarige man gedoen. Kunshartontvanger sal op skenkerhart wag Suid-Afrika se eerste ontvanger van ‘n kunshart sal oor sowat ‘n maand – indien alles volgens plan verloop – op ‘n waglys vir ‘n skenkerhart geplaas word. Hartvatomleidings - altyd die beste? Meer as 8400 hartvatomleidingsoperasies word jaarliks in Suid-Afrika gedoen. load more
Maak een aanpassing ter wille van jou hart September is Hartbewustheidsmaand. Doen dié maand een ding om die gesondheid van jou hart te verbeter.
Shuttleworth: Dag 3 - Sy hart krimp Wat gebeur vandag, die derde dag in die ruimte, met Mark Shuttleworth se liggaam?
Russiese kind in Kaap vir hartoperasie 'n Blou-oog Russiese hartlyertjie, Endokimov Gleb het met die hartpionier prof. Chris Barnard in die Kaap aangekom vir 'n dringende operasie om sy lewe te red.
Hou op rook en ruik die rose Die regering is vasbeslote om die rookgewoonte in Suid-Afrika hok te slaan. Dr. Manto Tshabalala-Msimang het pas nóg strenger teenrook-regulasies aangekondig.
So werk die Berlyn-kunshart Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is die nag van 17/18 Maart op ‘n 61-jarige man gedoen in ‘n desperate poging om die man se lewe te red.
Shuttleworth: Dag 4 - Hy voel nie sy hart is kleiner nie Wat gebeur vandag met Mark Shuttleworth se liggaam by zero swaartekrag in die ruimte?
Daar is lewe na ‘n hartaanval Te min mense Suid-Afrikaners is so gelukkig om optimale behandeling en sorg na ‘n hartaanval te kry. Die volgende interessante waarhede geld dalk ook vir jou.
Eerste kunshart in SA oorgeplant Suid-Afrika se eerste kunshartoorplanting is in die vroeë ure van Sondagoggend op ‘n 61-jarige man gedoen.
Kunshartontvanger sal op skenkerhart wag Suid-Afrika se eerste ontvanger van ‘n kunshart sal oor sowat ‘n maand – indien alles volgens plan verloop – op ‘n waglys vir ‘n skenkerhart geplaas word.
Hartvatomleidings - altyd die beste? Meer as 8400 hartvatomleidingsoperasies word jaarliks in Suid-Afrika gedoen.