advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Sipho | 2006/11/08

Q.

Water

Die bigen van die jaar het ek my Scuba kurses gedoen. Het het nooit enige oor prbleme gehad nie. Ek het 2 insidente gehad waar ek 'n blok of 'n squeeze gehad het en met oor drom gebars het. Na die 2'de insident het ek scuba opgegee en deesdae het ek nou die probleem, dat my eer oor hoef net nat te raak dan pyn dit veskriklik die aand. Ek drink dan maar Clarentyne wat baie goed help.

Ek wil net weet of daar iets is wat ek kan doen, Ek was al by 'n ent doktor wat gese het alles lyk reg. Het gedink om maar met oor plysies te stort net om seker te maak daar kom nie water in nie.

Ek sien uit na jou terug voering.
Groette
Sipho.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Sipho

As jou ENT dink alles is in orde dan glo ek nie daar is iets om jou oor te bekommer nie. Jy kan 'n oudioloog gaan sien wat middel-oor toetse kan doen om te bepaal of daar nog enige perforasies in die oordrom is. As daar wel is, is die beste om die oor droog te hou.

Laat weet gerus indien jy enige verdere vrae het

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.