advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Rosie | 2007/08/22

Q.

Oorsteke

Hi, daar Doc

Sowat `n jaar gelede het daar `n gogga in my oor gegaan, die dokter het dir verwuder maar sederdien kry ek verskriklike oorsteke en pyne. My ore bly verskriklik jeuk, en dit voel asof daar iets in is. Is daar rede tot kommer?

Baie Dankie!

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Rosie

Rosie as jy bekommerd is, is dit maar altyd beter om uit te vind, presies wat aan die gang is. Laat jou huisdokter kyk. Onthou ook as jou ore juk om asseblief nie met 'n oorstokkie te krap nie. Mens verwyder slegs die was wat vir die beskerming van die oorkanaal daar is en dan is die vel blootgestel vir bakteriee.

Laat weet my asseblief as jy nog enige vrae het

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.