advertisement

Hearing management

Question
Posted by: SUMAY | 2009/03/04

Q.

OORPROBLEEM

My seun doen sy vliegopleiding in George. Hy het die afgelope jaar probleme met sy een oor. Nou weer. Wanneer hy sluk het hy ook pyn. Hy drink nou Prednisone vir die afgelope 4 dae, nie veel van ' n verbetering nie. Hy is baie bekommerd aangesien dit sy loopbaan kan skaad as sy oor iets oorkom. Wat kan die oorsaak wees, hy het as kind nooit probleme met sy ore gehad nie. Het ons rede tot kommer of kan dit opgelos word?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Sumay

Het hy al 'n Oor, Neus en Keelarts in George gesien. Dit is belangrik dat hy deur 'n spesialis gesien moet word, ek sou ook aanbeveel dat hy daarna vir 'n volledige gehoorevaluasie by 'n Oudioloog moet gaan. Laat weet my asseblief as julle 'n verwysing benodig (izabelle@widex.co.za).

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.