advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Meme | 2004/02/26

Q.

OORINFEKSIE???

Hi daar, ek sukkel met my regteroor van kleins af en die oortrom het al gebars. Ek het gedurig vog op my ore en moet middels soos sudafed gebruik om dit op te droog. Die laaste week het ek geweldig pyn bo my regterkantste oor, is dit tyd om dokter toe te gaan? Wat is die langtermyn oplossing??

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Meme,

Ek sal definitief aanbeveel dat jy Ooor, neus en keel spesialis toe gaan!

Jy kon as kind baie middel oor ontsteking gekry het - alhoewel dit nie baie voorkom nie kan baie volwassenes ook middel oor ontsteking kry!

die pyn kan ook wees a.g.v ontsteking in die buite oor! jou spesialis sal dit kan diagnoseer.

Daar moet altyd n rede wees hoekom jou ontsteking kry - of sinus probleme het. Het jy al getoets of jy allergies is vir iets?

Vind eers uit waar die probleem is - middel of buite oor , en daarna sal die spesialis kan helkp met n oplossing, het sy medikasie ( vir allergiee of middeloor infeksie)of ander gewoontes (as dit die buite oor ontsteking veroorsaak).

As jy n spesialis in jou area benodig kontak my gerus weer en ek sal kan name gee vir jou!

Sterkte!

Chantél Booysen - Oudioloog

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.