Hearing management

Question
Posted by: bekommerd | 2007/04/11

Q.

oordrom vervanging

Hallo
My dogtertjie van 3 het onlangs gegaan vir grommets maar die dr het my ingelig dat haar oordrom nie goed lyk nie en om 'n lang storie korter te maak sal 'n oordrom vervanging dalk gedoen moet word. hoe akkuraat is die oordrom vervanging op kinders en hoe lank is die herstel proses.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo

Ek kan verstaan dat jy bekommerd is maar dit is ongelukkig baie moeilik om vir jou akkurate antwoorde te gee. Gesels met jou oor, neus en keelarts en as jy steeds baie onseker voel kan dit dalk die moeite werd wees om vir 'n tweede opinie te gaan. Die sukses van die operasie kan van verskeie faktore afhang bv. die huidige skade op haar oordrom, haar spoed van herstel, die ondervinding van die sjirurg etc.

Die beste is om jou vrae en onsekerhede met die sjirurg te bespreek

Baie sterkte
Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.