advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Ben | 2008/01/21

Q.

Musiek spel

Hi. Dr.ek is n man 59 jaar oud, As alles doodstil en rustig is nie n geluid of enige iets in die omgeewing nie, dan hoor ek sagte musiek in my ore speel, ek is baie gesonde mens geen bloedruk of celetrol nie nog nooit gedrink of gerook nie weeg 84 kg 1,92m lank lewe gooie lewe, waar kom die musiek vandaan, ek het my al heeltemal afgesonder waar net ek stok siel alleen is, en die musiek is nog steeds daar. Asb laat my weet wat U dink. Bankie dankie.

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Ben

Daar is meer as een moontlikheid vir wat u ondervind. Ek sou sterk aanbeveel dat u vir 'n gehoor-evaluasie na 'n Oudioloog gaan en dit dan in meer diepte met hom/haar bespreek. Dit is nodig dat 'n mens presies uitvind wat die oorsaak is van die simptome wat u ondervind. Die oudioloog is ook in 'n posisie om u dan te verwys indien enige verdere evaluasie nodig is. Laat weet my asseblief as u nie weet van 'n oudioloog in u omgewing nie, ek sal u met graagte verwys (izabelle@widex.co.za)

Laat weet gerus indien u enige verdere inligting benodig

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.