Hearing management

Question
Posted by: kevin | 2007/05/22

Q.

middel oor probleme

Hi,my meisie het al vir 'n geruime tyd 'n bprobleem met haar middel oor wat uithak volgens haar huis dokter,sy het die eerste keer net griep gehad en dit het gebeur en van toe af gebeur dit gereeld,die dokter se daar is geen verduideliking hoekom dit gebeur of hoe 'n dit reg gestel kan word nie.haar kop raak deurmekaar en sy begin net ewe skielik sleg voel vir geen rede en dan slaan haar ore toe.is daar dalk 'n oor spesialis wat kan raad gee of vir ons verwys na iemand wat haar kan help met.ons is in die kaap gevestig.
dankie

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Kevin

Ek sal julle met graagte verwys - gebruik asseblief my e-pos adres en laat my weet in watter area in die Kaap julle is en waar dit die maklikste vir julle sal wees om heen te gaan (izabelle@widex.co.za).

ek dink dit is 'n goeie idee dat julle 'n Oor, neus en keelarts gaan sien en miskien ook later 'n oudioloog.

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.