advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Erika | 2006/08/01

Q.

Meniere's Disease

My man is gediagnoseer met Meniere's. Ons was +-3jaar terug ny 'n neuroloog asook ENT, wat hom toe aangeraai het om 'n gesonde leefstyl te handhaaf. Geen kaffiene, alkohol of nikotien.Baie groen groente. Ons het dit gedoen en vir 3 jaar het hy geen vertigo gehad nie,net aanhoudende gesuis in die ore. Nou het die vertigo aanvalle teruggekeer, vir die laaste 2 weke voel hy aanhouden naar, hoofpyn en ore suis baie hard. Is daar enigiemand in SA wat al iets uigevind het wat help?
ASSEBLIEF HELP TOG!!!!

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Erika

Ek verstaan julle frustrasie. Voordat ek vir jou meer detail kan gee sal ek eers moet weet wat die laaste inligting was wat julle ontvang het. Ek weet van 'n paar mense in die land wat baie goeie kennis oor Meniere's het. Skryf vir my by izabelle@widex.co.za en dan kan ons dit in meer detail bespreek. Ek sal julle ook na die nodige mense verwys.

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.