Expert's Reply
A.
Hearing Expert
Hallo Danie
Ek sal voorstel dat jy vir 'n volledige gehoorevaluasie gaan na 'n Oudioloog. Hulle kan presies vasstel wat die probleem is, wat die graad daarvan is en wat daaraan gedoen moet word. Laat weet my asseblief as jy nie van 'n Oudioloog in jou omgewing weet nie en ek sal jou met graagte na iemand verwys (izabelle@widex.co.za). Gehoorapparate is 'n moontlike opsie en ek kan jou belowe dat die tegnologie nou se dae ongelooflik is en die apparate baie diskreet.
Laat weet my gerus indien jy enige verdere inligting benodig.
Vriendelike groete
Izabelle Pieterse
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.