advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Tessa | 2008/01/16

Q.

Gehoortoestelle?

My ouma het amper nie meer gehoor nie en wil vir haar 'n gehoortoestel aanskaf. Sy het uitgevind dat die goedkoopste R5000 is, is daar nie iewers goedkoper nie en waar kan sy iemand in Noordwes vind wat haar kan help?

Expert's Reply

A.

Hearing Expert

Hallo Tessa

Jou Ouma kan probeer om by 'n staatshospitaal reg te kom. Hulle het ongelukkig gewoonlik 'n waglys maar miskien is sy gelukkig. Andersins sal sy privaat moet gaan en miskien maar afbetaling met die praktyk reel. R 5000 klink vir my omtrent reg, maar daar is so bietjie goedkoper opsies. Laat weet my waar in die Noordwes sy is en dan kan ek julle na iemand probeer verwys (izabelle@widex.co.za)

Vriendelike groete
Izabelle Pieterse

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.