Hearing management

Question
Posted by: anna | 2017/10/17

Q.

Pyne in my linker oor

Ek kry verskriklike pyne oor my linker blad. Soms voel dit soos winde wat vas steek. As ek eet voel dit of kos daar vas sit. Ek moet pen orent regop sit as ek eet om pyn ietwat te verminder. Met tye het ek ook n snaakse lammerige gevoel in arm. Dit voel ook of die pyn van onder linker bors agtertoe gaan

Expert's Reply

A.

Hearing Expert
- 2017/10/17

Beste Anna. Die simptome wat jy beskryf moet aangespreek en ondersoek word deur n mediese dokter. Ek beveel aan dat u hom of haar gaan sien met jou simptome. In die opskrif staan geskrywe pyne in linkeroor maar jy noem nie iets daaroor in jou agtergrond nie. Kan jy meer hieroor uitbrei? 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.