Hearing management

Question
Posted by: Liza | 2018/05/17

Q.

Sterk steek pyn in oor

Hello dokter. n Jaar en 7 maande terug was ek in n kar ongeluk. Die kar het n paar keer gerol en ek het nie my safety belt aan gehad nie en het my kop orals gekap. Het gevoel my kop sit vas in iets maar dit was net die gekap oorals in die kar. Na my kar ongeluk het ek n maand lank met erg oorpyn gesit. Ek was nie geondersoek na die ongeluk nie en ek was op medies. Was swak dat ek nie gehelp was nie, maar nou sit ek met oor probleme. Met tyd het my gehoor verswak. Ek hoor vandag baie sleg en om te sukkel om te hoor as mense met n mens praat kry n mens baie onder. Ek het nog nooit so swak gehoor in my hele lewe nie. Ek het my ore gaan laat toets maar die dokter het gese ek hoor die klanke en geluide goed, maar hy vermoed ek het diep binne my ore seer gekry. Hy het gese hy kan nie so diep in my ore kyk nie want hy het nie die aparate daarvoor nie so ek moet na n stad gaan om by n oorspesialis uit te kom. Ek was n maand terug dokter toe en daar was gese ek het middeloor ontsteking en vog op die regterkant se oor( dis die oor wat nog die hele tyd die meeste probleme gee na die ongeluk). Ek het antibiotika gekry maar dit het niks gehelp nie. Die laaste tyd pyn my ore redelik baie. Veral om harde geluide en musiek. Vandag het ek vir die eerste keer in my lewe skerp steek pyn in my regterkantse oor gekry. Ek het dit nog die hele dag lank. Soms was dit so n skerp steek dat ek my tande hard moes vasbyt so seer was dit. Die linkerkantse oor het ook steek pyn begin kry, maar dit was liggies en het darm nie lank gehou nie. Vanaand le ek met oorpyn in die bed en het glad nie n eetlus nie, want dit maak my naar om aan kos te dink en ek is nie eers siek nie. Ek neem aan dis die ore wwt my so laat voel, want altyd as ek so oorpyn het dan het ek glad nie n eetlus nie. Wat is fout met my ore en wat kan ek doen? Ek weet nie as ek dokter toe moet gaan nie want ek is bang hul gee weer antibiotika en dan help dit weer nie of hul se dis nie erinstag nie, maar vir my voel dit redelik erinstag, want dis seer en dit voel dit raak erger met tyd. Help my asb. Groete Liza

Expert's Reply

A.

Hearing Expert
- 2018/05/23

Dear Liza

It sounds like you have a middle ear infection, or that there has been some damage to your eardrums.  I would recommend that you see an Ear Nose and Throat Surgeon and not a GP. 

I would also strongly recommend that you see an Audiologist for a diagnostic hearing evaluation to assess what the problem is in your outer, middle and inner ear.

Once they can see what the problem is they can treat it accordingly.

Sometimes middle ear infections can make a person dizzy and nauseous, but with a car accident you may have damaged parts of your balance system as well. It is recommended that the ENT that you see assesses this, and also that when you do see an audiologist, you go to someone who is qualified and has the correct equipment for balance testing.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.