advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Charmaine | 2019/10/09

Q.

Regter oor al meer as 'n week bod toe.

Dit het begin met erge sinus. Toe begin ek erg regter oor pyn kry. oor nou al meer as 'n week bod toe dat ek niks kan hoor nie. Voel soms of hy nat is. Al oordruppels gekry by apteek. maar raak nie beter. Suis geluid terwyl hy so toe is. Kry steekpyne en brand gevoel binne oor. Help asb met raad want baie ongemaklik

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.