advertisement

Hearing management

Question
Posted by: Amanda | 2019/08/01

Q.

Gehoorprobleem

Ek het erg griep gehad, erg opgebring met maagwerkings en vreeslik gehoes en baie slym. Was 4 weke in die bed. Dit is nou my 7de week maar voel steeds siek en moeg. My ore het so 2 weke gelede toe gegaan (soos wanneer mens pluisies in jou ore het) daar is so grrr grrr geluid in my ore en dit suis ook baie. Ek drink AP-loratadine en Drixine neussproei, get ook Sudafed gedrink. Ek het gedink dit is vog in die oor pypies maar dit word nie beter nie. Ek voel nou ek het geswelde kliere agter my ore en die spier wat agter my oor in my nek afgeloop is ook geswel en pynlik. Dit raak nou ongemaklik en pynlik. Is daar enige raad vir die probleem asb.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.