Hearing management

Question
Posted by: | 2013/11/23

Q.

Ek het van gisteraand af n ongelooflike seer pyn in my linker skouer en kort asem. As ek asem haal het is die pyn in my skouer seerder. Dit voel beter as ek regop le maar sodra ek plat le is dit baie seer. Wat kan dit wees

k het van gisteraand af n ongelooflike seer pyn in my linker skouer en kort asem. As ek asem haal het is die pyn in my skouer seerder. Dit voel beter as ek regop le maar sodra ek plat le is dit baie seer. Wat kan dit wees?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.