advertisement

Headache

Question
Posted by: Christi Pieterse | 2019/07/25

Q.

Knop op my kop

Goeienaand Ek het 'n knop links agter my kop (net bokant my oorlob) wat al hoe groter word. Dit voel of 'n hand my van agter vasdruk. Sowat 8 jaar gelede het ek hard op my kop geval en het vir sowat 30 minute lank aan en af my bewussyn verloor. Ek is ook drie dae lank in die hospitaal opgeneem vir harsingskudding - ek weet nie of dit enigsens verband hou nie. Moet ek bekommerd wees?

Expert's Reply

A.

Headache expert
- 2019/08/10

Beste Christie,

Die besering was so lank gelede dat dit onwaarskynlik is dat daar 'n verwantskap is. Jy moet asb 'n dokter raadpleeg om te bepaal of dit gevaarlik is of nie.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 011 484 0933 (Johannesburg, Kaapstad).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.