Expert's Reply
A.
Headache expert - 2017/10/18
Beste Dorothea,
Dit is belangrik day jy dadelik dokter toe gaan om seker te maak dat dit niks ernstig is. As jou dokter gelukkig is dat dit niks ernstig is, dan is dit nodig dat u n mediese ondersoek deur deskundiges laat doen om te diagnoseer
waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die
beste benadering n “multidisiplinere”
een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe
dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die
tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters,
en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.
Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as
gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van
U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/
Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The
Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die
Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te
raadpleeg, bel asseblief 0861 678
911 (Johannesburg, Kaapstad).
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.