advertisement

Colds and flu

Question
Posted by: Charlotte | 2017/09/13

Q.

Keel wat kriewel.

Soek raad vir kriewelrige keel en ook slym in die keel Ek het al baie medikasie probeer Die kriewel is erg en ek hoes en stuk met trane wat loop Wat veroorsaak dit en wat kan ek doen

Expert's Reply

A.

Flu expert
- 2017/09/15

Hi Charlotte

Dit klink asof jy n post nasale drip het, wat moontlike deur allergiee veroorsaak kan word. Het jy al probeer om n antihistamien te neem elke dag, een soos deselex/dazit of fexo? Ek sal ook voorstel dat jy vir n rukkie n kortisoon neussproei gebruik. Jy kan ook daagliks jou sinusse met soutwater spoel en kyk of dit help. Indien jy al die bogenoemde al probeer het, is die ander moontlikheid dat jy sooibrand het, soms gebeur dit dat die suur in die nag opstoot en dan n mens se keel brand en inflammasie veroorsaak. Groete en hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.