Digestive Health

Question
Posted by: Belinda Niemand | 2017/09/15

Q.

Maagpyn sois kraampyne maar nie swanger nie.

Goeie dag. Ek het sulke erge pyn g dat dit voel asof dit kraampyne het. Was dr toe en latwr in hospitaal. CT scan en bloed toetse wys Niks. Geen dr chrurg en ginikeloog het kanera in gesit kan se wat fout is nie. My marina vervang my op maag spiel goed gesit. Mofeen en pyn meds. Ek is nou beter maar geen dr kan my se wat dit wad of is nie. Krame het gekom wn taan so 2min uit mekaar en. En presies soos kraampyne gevoeel. Familie geskiedenis is vol kanker en ek is bekommerd. Ek is 45 jaar oud.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.