advertisement

Diabetes

Question
Posted by: Barry | 2012/11/08

Q.

Pankreas

More dokter is is n tipe 2 diabeet, ek spyt nyself met insulin elke oggend en ek vat glucophage 850mg en novus. Ek was onlangs vir n CT scan want ek kry verskriklik pyn in my rug.

Die report van die scan se that al my organe toon normaal maar onder the Pankreas verwys hulle dit is Atrofies, Wat beteken dit? ek sien eers my Chirug volgende week en is nuuskierig om te weet.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Hi Barry
An atrophic pancreas means that the size of your pancreas is smaller than it should be. The two question at this stage are how well it functions and what may be the cause. Regarding function, you will need to have your glucose levels assessed, and also your bowel function, as the pancreas makes enzymes that break down fat, carbohydrates and proteins. If there is a lack of these enzymes, then you will have diarrhea as your body can’t breakdown food and absorb it properly. Potential cause of an atrophic pancreas include things alcohol, gallstones, raised triglyerides(a particular fat in the blood), cystic fibrosis(a genetic disorder, unlikely at your age), infections like mumps(uncommon) and chronic pancreatitis (long-standing inflammation of unknown cause). Your surgeon will look at the possibilities.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
user comments

C.

Posted by: christie | 2013/02/27

My buik is erg geswel elke dag, pyn in my rug en maag. Was by 'n dame wat met die liggaam se energie vlakke werk en sy sê my pankreas wys daar is probleme. My galblaas is 6jaar terug verwyder.

Reply to christie
Posted by: Louisa | 2013/02/08

My vriendin was vandag by die chirugh oor erge pyne op haar maag. Die chirugh het vir haar gese daar is n vernouiing na haar pankreas. Hy het haar n inspuiting gegee en vir haar pille gegee.
My vraag is, is dit moontlik dat so n vernouiing so reggemaak word. Ek vermoed my vriendin is nie heeltemal eerlik daaroor want sy is bang vir operasies. Ek wil haar help en dus wil ek graag weet dit was sy sê  is dit moontlik

Reply to Louisa
Posted by: marthie erasmus | 2013/01/31

ek kom nou net uit die hospitaal uit van pankreas infeksie wil net weet wat kan ek gebruik het nog pyn en my maag gaan nie

Reply to marthie erasmus | 1 comment (hide)
Posted by: adéle | 2013/04/29

ek weet nie of jy hierdie gaan kry nie, maar ek is op soek na raad, hulp, bemoediging, enige skouer ... het jy hier 'n antwoord gekry? het enige behandeling vir jou gehelp? groete

Posted by: brian van rooyen | 2012/11/29

Wat is die kleur van die pankreas en wat beteken dit as die Dr se die pankreas is wit?

Reply to brian van rooyen
Posted by: Zexeon | 2012/11/09

Atrofie is ''n kondisie waar jy vleis, spiere, strerkte, ens. verloor, in ''n deel van die liggaam want dit het nie genoeg bloed nie ...

Reply to Zexeon

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.