advertisement

Diabetes

Question
Posted by: Stella | 2009/04/29

Q.

Kan dit Diabetes wees?

My seuntjie word 3 in julie.Hy Het ' n paar simptome waaroor ek bekommerd is.Hy drink onsettend baie vloeistowwe,en hy eet ook buiten gewoon baie teen die ander kinders van sy ouderdom.Alhoewel,ons het geen geskiedenis van diabetes nie,en hy is glad nie oorgewig nie.Hy weeg 16kg.Sy bene is oortrek met bloukolle.Hy is ' n seuntjie,maar die geringste stampie al is dit sy enkels of kniee wat teenmekaar stamp, maak ' n bloukol.Hy piepie ook nie baie as ek kyk hoeveel hy drink nie.Hy is lank terug getoets,het ' n tekort aan yster en is allergies vir suiwel en eiers.dink dokter daar is rede tot kommer,en dat dit dalk diabetes is,en nie allergiee soos wat hulle aanvanklik gedink het nie.Kan hulle dit sommer by die klinkiek of apteek toets,of is dit meer akuraat om ' n bloedtoets te laat doen.

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Hulle kan 'n siftingstoets by die apteek of kliniek doen. Dit klink egter of jou seuntjie 'n goeie mediese ondersoek by 'n dokter moet kry en ek sou tog aanbeveel dat jy hom neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.