advertisement

Diabetes

Question
Posted by: Bekommerd | 2009/05/04

Q.

Diabetes en gesondheid van sperms

Dagse. Ek wil net gou uitvind. Ek het diabetes en dit is nie onder genoegsame beheer nie. Nou wil ek net uitvind hoe kan dit die kwaliteit en gesondheid van my sperm beinvloed. Ons probeer nou al vir maande om swanger te raak en my vrou is al deur al die behandeling. Nou wil ek net weet of die diabetes nie dalk my sperm aantas nie?

Expert's Reply

A.

Diabetes expert

Goeie diabetiese kontrole is belangrik vir jou algemene gesondheid. Indien jou diabetes nie goed gekontroleerd is nie mag dit 'n effek hê op fertiliteit. Ek sal voorstel dat jy jou dokter gaan sien om jou diabetiese kontrole te verbeter - miskien is daar aanpassings aan jou behandeling nodig en dat julle dan ook oorweeg om na 'n infertiliteits spesialis te gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.