advertisement

Cancer

Question
Posted by: megan | 2017/12/08

Q.

Bloederige afskeiding

Goeie dag x het n afskeiding uit my regter bors dit lyk of dit n bloederige afskeiding kan wees.. moet ek bekommerd wee wt kan dt wees

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2017/12/11

Geagte Megan,

Die mees algemene oorsaak van ‘n bloederige afskeiding uit ‘n bors is hoogs waarskynlik ‘n papilloom in een van die buise. ‘n Papilloom is ‘n minder ernstige vratjie-agtige groeisel, somtyds 1cm in grootte. Die paiplloom is gewoonlik direk agter ‘n tepel en veroorsaak bloederige afskeiding vanuit die tepel.

Ek sou voorstel dat jy jou geneesheer spreek om dit te laat behandel. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.