advertisement

Cancer

Question
Posted by: Susan | 2019/03/04

Q.

Papsmeer

Ek het 2 jaar gelede 'n histerektomie ondergaan en my serviks is verwyder. Eierstokke is nie verwyder nie. Is dit nodig dat ek jaarliks 'n papsmeer ondergaan?

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2019/03/06

Geagte Susan, ‘n Papanicolaou toets (Papsmeer) is 'n siftingstoets wat gebruik word om pre-kankerselle van die serviks op te spoor. Indien u ‘n gedeeltelike histerektomie ondergaan het (waar slegs die baarmoeder verwyder is) sou dit nodig gewees het om voort te gaan met gereelde Papsmeer toetse. Aangesien u ‘n volledige histerektomie (met verwydering van die serviks) ondergaan het, is daar nie ‘n serviks waarvandaan ‘n Papsmeer toets gedoen kan word nie. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.