advertisement

Cancer

Question
Posted by: Ria Abbott | 2019/02/25

Q.

Vlekkies op my seun se rug

My seun het twee vlekkies wat so 2cm by 2cm is op sy vlerkie met tye word die vlekkies n bruin ring rond om en dis half skilferig. Dr, die vlekkies op my seun se rug pla my eindeloos, dit lyk soos n omloop maar dit is nie en dit kry met tye n bruin vlekkie ring rond om, hy kla nie oor jukkerigeheid nie en is ook nie rooi of gevoelig nie

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2019/02/27

Geagte Ria, dit is te verstane dat u, as Moeder, bekommerd is oor die vlekkies op u seun se rug. U sê dat dit somtyds skilferig is asook 'n 'ring' wat daarom vorm. Dit is heelwaarskynlik nie iets ernstig nie - maar 'n mens moet nie te gerus wees nie. Daarom stel ek voor dat u 'n afspraak vir hom maak by u huisdokter sodat hy/sy die nodige sal doen om 'n akkurate diagnose te maak. Dit mag selfs nodig wees om hom na 'n Dermatoloog (veldokter) te verwys. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.